Zuid Afrika oa Bobotie

Wat hebben we heerlijk gegeten bij Magda en Louis in Johannesburg! Vooral de traditionele bobotie vonden we fantastisch. Bij ons afscheid gaf Magda ons wat recepten in het Afrikaans mee.

Bobotie
Ingrediënten:
3 eetlepels kookolie
2 eetlepels margarien of botter
2 middelgrote uie (gekap)
1 knoffelhuisie (fyngekap)
3 eetlepels kerriepoeier
500 gr Gemaalde beesvleis
1.5 Teelepel sout
3 eetlepels bruin asyn
3 eetlepels blatjang (chutney)
2 eetlepels fynappelkooskonfyt
1 eetlepel worcestersous
0.5 koppie sultanas
2 eetlepels gekapte gepekelde amandels (opsioneel)
3 eiers
1.5 koppie melk
1 dik sny brood 2.5cm
sout en peper

Bereidingswijze:
Stel oond op 180 grade C. Verhit olie en botter of margarien in ’n groot braaipan. Braai ui en knoffel stadig tot sag en deurskynend. Voeg kerriepoeier by en braai 1 minuut. Roer vleis (opgebreek) by en roer tot gaar. Roer sout, asyn, blatjang, konfyt, worcestersous, sultanas en gekapte amandels by. Verwyder van stoof en voeg een geklitste eier by. Meng goed. Klits orige 2 eiers en 1 koppie melk by. Voeg 0.25 teelepel sout en peper na smaak by en plaas eenkant.
Week brood in orige 0.5 koppie melk, maak fyn met vurk en meng goed met kerriemengsel. Plaas in vuurvaste bak en bak 15 minute op middelrak. Giet dan eiermengsel oor en garneer met lourierblare en amandels. Bak verder vir nog 15 minute of tot ligbruin en vulsel gestol het.

Peppermint Crisp Tert
Ingrediënten:
250ml room
1 pak Tennis beskuitjies
1 blik gekookte kondensmelk
2 Peppermint Crisps

Bereidingswijze:
Klop room styf (om dit vinnig styf te kry, voeg bietjie strooisuiker by) Smeer kondensmelk op beskuitjies. Voeg orige kondensmelk by room mengsel. Pak laag beskuitjies, room mengsel en rasper peppermint crisp bo-oor. Herhaal.

Lemon Meringue
Ingrediënten:

1 blik kondensmelk
1 eiergeel
1/2 eetlepel suurlemoen sap
pakkie tennis beskuitjies

Bereidingswijze:
Meng kondensmelk, eiergeel en suurlemoensap baie goed
Pak beskuitjies onder in pan, gooi mengsel bo oor
Klits 2 eiers se wit tot styf en skep lepels gewys bo-oor
Bak by 180 C tot meringue ligbruin is, Pasop dat dit nie brand nie!!!

Pasta slaai
Maak 2 tot 3 dae voor die tyd
Kook tot amper sag 1 pak skroef noedels (dreineer water – gooi koue water oor – dreineer al die water en laat afkoel)
Sny in baie klein stukkies
1 groen soetrissie
1 rooi soetriss
1 ui

Meng bestanddele vir sous
1 koppie tamatiesous
1/2 koppie wit asyn
1/2 koppie olie (sonneblom of olyf olie)
225 ml suiker
25ml matige kerrie poeier
Sout en peper na smaak
Gooi sous oor gaar skroefnoedels as dit heeltemal afgekoel het. Meng goed.
Bedek en plaas in yskas. Meng sous gereeld 2 – 3 keer per dag
Indien pasta te droog is, meng weer die helfte van die sous en gooi oor.

Stampkoring slaai
Speciaal voor Catharina heeft Magda het recept opgezocht van een heerlijke maaltijdsalade.

Ingrediënten:
250 gram volkoren granen
800 gram perzik uit blik
1 groene paprika klein gesneden
1 rode paprika klein gesneden
1 ui klein gesneden
50 ml suiker
50 ml chutney
3 theelepels kerriepoeder
100 ml olie
50 ml azijn
10 ml sojasaus

Bereidingswijze:
Was de granen en spoel het goed af. Kook de granen voor ongeveer 45 minuten tot het zacht is. Giet het vocht af en laat de granen goed afkoelen. Giet de sap af van de perziken en snij de vruchten in kleine stukjes. Voeg de paprika, ui en perzik bij de granen.
Meng de suiker, chutney, kerriepoeder, olie, azijn en sojasaus tot een gladde saus. Schenk de saus over de granen en dek het geheel af. Laat het 3 a 4 dagen in de koelkast staan en schep af en toe de saus goed door de salade.

Soet patat
Een lekker recept van Fransie, Mooi bly! baie dankie!

Ingrediënten:
3x soet patats (rooi)
45ml botter of margarien
125ml bruin suiker
125ml melk
125ml water
2.5ml sout
2.5ml koeksoda
10ml suurlemoensap
Bereidingswijze: 
Smelt die botter / margarien en suiker in ’n kastrol op hoë hitte vir ± 10-15 minute. Verlaag die hitte en gooi die melk, water, sout, koeksoda en suurlemoensap by en roer. Kook tot karamelagtig en lekker donker bruin. Skil die patats en sny in 1cm skywe; plaas die patatskywe in die sous en prut oor lae hitte met die deksel op tot gaar.